ZA Wêreld is 'n webverf vir ons Suid-Afrikaaners wat ver en
wyd getrek het. ZA Wêreld is ook die beste plek vir reis
informasie, rugby en krieket uitslae, pret t-hempde, bekers an ander
kak wat net dié, wat die taal verstaan, kan geniet.
"Die
blomme wat my seun vanaf Kalifornia gestuur het was
baie mooi. Hulle is afgelewer deur NetFlorist
hier in Sedgefield, presies op my verjaarsdag..."
As
daar van julle is, wat nie van die kak, wat Snottee
op 'n t-hemp of 'n beker plaas, hou nie, is hierdie
nuus belangerik - ons gee eintlik nie 'n fok om nie. Klik
hier